Jou Eerste 21 Dae Met Jou Nuwe Hond. 60% AFSLAG
Leer uit my eerste 21-Dae met my nuwe hond.
Hierdie aanlyn kursus is spesifiek ontwerp vir jou sodat jy die vaardighede het om by jou eie huis met jou eie hond te werk, en hulle op so vlak te kry dat hulle basiese gehoorsaamheid ontwikkel, en 'n plesier is om in jou huis te hê. Dit maak nie saak watter hond jy het nie, my metodes sal werk vir jou. So kom saammet my vir hierdie 21 dae, en vat jou nuwe hond na die vlak wat jy wil hê.
Gebruik kode "LEERMYWOEF" voor jy betaal vir jou 60% afslag.
Kom ek wys jou al die areas wat ons gaan ontwikkel:
- Hoe om mense en ander honde te ontmoet.
- "Potty training" sukses van dag 1 af.
- Leer naam, en om altyd te kom.
- Hoe om met die leiband te werk.
- Maak gehoorsaamheid lekker vir jou hond.
- My geheime manier om die veeartsbesoek lekker te kry.
- Kry jou hond om die grense van waar hulle mag en nie mag kom nie te verstaan.
- Kry jou hond opgewonde oor die kar. En leer hulle mooi in en uit klim.
- Leer jou hond om nie op te spring teen jou of ander mense nie.
- Leer jou hond fokus op jou.
- Leer jou hond om nie vrot goed van die vloer af te eet nie.
- Stel jou hond bekend aan nuwe omgewings, en kry betroubare gehoorsaamheid.
- Werk aan jou hond se selfvertroue.
- Voorkom skeidingsangs (wanneer jou hond bang is vir alleen wees)
- Sosialiseer jou hond die regte manier.
GEBRUIK AFSLAGKODE:
"LEERMYWOEF"
VOOR JY BETAAL VIR
60% AFSLAG!!!
My 21-dae program begin die oomblik as jy jou hond huistoe bring. So dinge soos piepie in die huis kry nie eers 'n kans om te ontwikkel nie. En dan by die tyd wat gewone programme eers begin, ken jou hond alreeds al die basiese dinge wat dit lekker maak om 'n hond te hê. Dinge soos spring op banke, mense uit die pad stoot om by die deur uit te kom, 'n hond wat nie luister vir sy naam nie, en al daai dinge, word dan nooit 'n probleem nie. Die inligting is dan ook altyd beskikbaar vir jou om weer te gaan kyk, en glo my jy gaan dit nodig kry! ONTHOU KODE 'LEERMYWOEF' VIR 60% AFSLAG!!!